top of page
Griefshare
01
GriefShare is ’n ondersteuningsgroep vir almal wat enige trauma of verlies ervaar het, of tans daarmee worstel. Dit is ’n veilige plek waar jy weekliks saam met ander kan bymekaarkom, jou hart kan deel, en bemoediging en hoop kan vind op jou genesingsreis.
Divorce Care
02
DivorceCare is ’n ondersteuningsgroep vir almal wat deur egskeiding gaan of dit reeds ervaar het. Hier kry jy die geleentheid om genesing, hoop en nuwe perspektief te vind saam met ander wat dieselfde pad stap. Let wel: DivorceCare sal ongelukkig eers weer vanaf Januarie 2026 in ons gemeente aangebied word.
Verskillende Kleingroepe
Gemengde Groepe
Dames Groepe
Mans Groepe
Buffelspoort Kampus
bottom of page















































